OUTDOORPAGES FORUM
FORUM HOME
LATEST THREADS
LATEST REPLIES
OUTDOORPAGES
ECO-CARE TRUST
FISHING PAGES
BANK ANGLING
BARBEL FISHING
BASS FISHING
DROPSHOT FISHING
FISHING CLUBS
FLY FISHING
MATCH / FEEDER ANGLING
OFFSHORE FISHING
ROCK & SURF
SPECIMEN CARP
TIGER FISHING
LIGHT TACKLE BOAT
CAMPING PAGES
CONSERVATION PAGES
LIFESTYLE PAGES
PHOTOGRAPHY PAGES
SPORT PAGES
CLASSIFIEDS
LOUNGE
HELP & FAQ
FORUM SEARCH
OUTDOORPAGES





OutdoorPAGES FORUM

Advertise your products
List your own ads in real-time
Reach thousands of anglers
http://www.outdoorpages.co.za
KOTOKO Taxidermy
Keep your memories alive...
Professional Service
Tel: 082 411 9754
KOTOKO Hunting
Bird Hunting
Professional Hunting
Tel: 082 467 6460
 Ads by OutdoorPAGES 
FISHING >> FRESH WATER
Go BackGo Forum HomeRefresh this pageFrequently Asked Questions (FAQ)

THREAD DETAILS

Post New Reply      THREAD DETAILS VIEWS = 6771
 Gerieflike visvang plekke
Fox
23-Aug-2010 11:46

Hi

Ek wil is op soek na n gerieflike plek naby vaaldam waar kan gaan kamp met krag punte en waar die badkamers in goeie toestand en skoon is en staan punte met krag nie te ver van water af is nie. Het gehoor van avanti kan enige een my dalk help en laat weet hoe dit daar is en dalk help met kontak nr

Dankie
Groete

[ VIEW LAST POST ]

REPLY #1

RE: Gerieflike visvang plekke
Nicky
23-Aug-2010 12:14

Avanti is great!! Doen net 'n forum search hier, jy sal daar ook die kontak nommer kry.


REPLY #2

RE: Gerieflike visvang plekke
ONESTONE
23-Aug-2010 12:19

Behalwe vir Avanti dink ek nie daar is ander plekke wat krag verskag nie.......


REPLY #3

RE: Gerieflike visvang plekke
monas
23-Aug-2010 12:21

Van Niekerks het ook krag en nekiese geriewe.


REPLY #4

RE: Gerieflike visvang plekke
KDT
23-Aug-2010 13:36

Die eienaar se naam is Jan. 0163721318. Jy kan net nie krag vat tot onder by die water nie. Die eienaar is baie streng oor dit.


REPLY #5

RE: Gerieflike visvang plekke
Fox
23-Aug-2010 13:51

Baie Dankie help my baie se my is dit darm nice daar want het op ander plek gelees die jan is ongeskik en dat mense op mekaar in druk en hoe skoon is die ablusie geriewe daar

Groete


REPLY #6

RE: Gerieflike visvang plekke
Nicky
23-Aug-2010 14:03

As jy 'n huis of Log cabin vat, het jy jou eie badkamer. Ek het self nie die ablusie gesien nie. Die eienaar is streng, maar seker met rede. Gelukkig het ek nie my seun daar gehad nie anders sou ons dalk probleme gehad het. lol.


REPLY #7

RE: Gerieflike visvang plekke
Craig
23-Aug-2010 15:11

Goose Bay Canyon.

Nie op die dam nie maar op die rivier en n baie lekker plek


REPLY #8

RE: Gerieflike visvang plekke
Skuimkop
23-Aug-2010 18:06

Avante - Oom Ben - 082 956 0610
of
Oom Jan - (016) 372 1318

Goose Bay Canyon - Venessa or Cheryl-lee - 011 913 1719 - http://www.wheretostay.co.za/goosebayranch/

Island Shores - Eddie (a) Girly (b) - a) 0832887420/ b) 0834062998



REPLY #9

RE: Gerieflike visvang plekke
Fox
24-Aug-2010 11:54

Dankie vir almal se antwoorde ek het iewers gelees Jim Fouche is weer oop weet enige iemand of so is en hoe dit daar is het hulle krag punte en hoe is die geriewe daar en dalk n kontak nr


REPLY #10

RE: Gerieflike visvang plekke
Nicky
24-Aug-2010 12:26

Fox, Springbokkamp is weer oop. Geen geriewe tans, maar hulle werk daaraan.


REPLY #11

RE: Gerieflike visvang plekke
KDT
24-Aug-2010 15:43

Oom Jan kan maar moeilik wees veral as dit by krag kom, die "flood lights" hou hy glad nie van nie. Gewone 60w ligte of buis ligte is fine veral as dit kom by die kamp plekke en soos gese geen krag mag tot by die water kom nie. Die ablusie geriewe is altyd skoon, bietjie aan die ou kant maar skoon, ons gaan kamp al jare daar en nooit was dit vuil gewees nie.
Van die indruk weet ek nie dat hy vir mense sal se waar om te gaan vang nie, ek het al mense gekry wat vra hoe loop jou lyne ens. om mekaar te akkomedeer maar dan kry jy ook mense wat niks voel vir jou lyne nie hulle vat oor.
Ek hou van die plek omdat dit veilig is en dat ek ook nog nooit probleme as sulks daar gehad het nie.


REPLY #12

RE: Gerieflike visvang plekke
Bushy
26-Aug-2010 08:45

More manne....en maninne...was lanklaas hier...en bly om te sien....die mukuku is so besig

'n vriend van my het 'n huis op die Vaaldam. Dit is absoluut privaat en kan maaklik 3 families akkomodeer. Is 'n 3 slaap kamer huis, met en-suit hoof slaap kamer, 'n apparte shower en toilet. sitkamer met plasma en DSTV, eetkamer. entertainment room en kitchen. Die entertainment room het 'n pool en dart board met ingeboude braai.Dit is fully equiped.

Die water is so 150 meter van die huis af. Jy het basies 100m oewer vir jouself. Die kant van die waters was nog nie deeglik gevis, want die vriend het die huis as sy vakansie huis gekoop en is nie 'n hengelaar,maar het gesê ek kan dit adverteer. Ek is die enigste een (saam met vriende), wat die waters hengel en glo my daar is mooi vis.Die plek is so 5km voor jy Oranje ville kry, oppad Jim Fouche toe.
Die is die unieke plek om vir mamma saam te sleep waters toe sonder dat sy klae van geriewe ens. Maar ongelukkig kan jy nie kamp opslaan, jy moet die huis huur.

LET WEL: HY VERHUUR DIT NIE AAN ENIGE JAN RAP EN SY MAAT. HENGELAARS IS WELKOM.

Ek sal later paar photo's up load sodat julle dit kan sien.


[ VIEW 9 PHOTO/S ]

REPLY #13

RE: Gerieflike visvang plekke
Leonk
26-Aug-2010 10:44

bushy dis n baie nice plek. wat is die kostes en waar is die plek?


REPLY #14

RE: Gerieflike visvang plekke
Bushy
26-Aug-2010 14:09

Jammer Rampokker....ek was uit gewees

Ons het R900 'n aand betaal....en R200....refundable...breakage deposit.....Let wel:. die huis het aircon ook in.

Tussen 3 families...en altesaam...7 kinders...is dit niks...vir die gerief......daar is net nie geriewe vir die kinders. Hy het 2 quad bikes en 2 Jet ski's en 'n motor boot. Wat hy nog oor dink om uit te huur. Is bietjie 'n duur storie as daai goed moet breek.

As jy oppad Jim Fouche toe gaan en jy gaan deur daai plakkers kamp....die volgende links draai. Waar daai groen Jim Fouche/ Oranjeville bord is. Net so +/-5 km aan jou regter kant. Is 'n face brick muur met WELTINA op geskryf. Dus nog voor jy Oranjeville kry.

Hier is 'n photo van die vis wat ek daar uit getrek dit....dit is weer vrygelaat

[ VIEW 1 PHOTO/S ]

REPLY #15

RE: Gerieflike visvang plekke
Activator
26-Aug-2010 17:01

Bushy gee bietjie die info oor hoe mens die plek kan boek. ek weet presies waar dit is en lyk na 'n great venue vir 'n naweek wegbreek


REPLY #16

RE: Gerieflike visvang plekke
Bushy
27-Aug-2010 08:56

Ek het jou 'n PM gestuur....Aktiveerder... :-)

Jy kan dit deur my book. Ek gaan more oggend soontoe. Vir 'n dag hengel. Hoekom ontmoet jy my nie daar. Daan sien jy vir jouself, waarvan praat ek.


REPLY #17

RE: Gerieflike visvang plekke
Activator
27-Aug-2010 09:37

Bushy Thanks ek sal jou laat weet,

Ek is ongelukkig bietjie vas morê daar by Tago (Beampte duties) en die middag sal die traffic te kwaai wees om uit te glip aangesien ek sommer daar by Tago gaan agterbly om Sondag 'n oefen sessie in te sit vir ons Liga 12 September

Ek het nou jou email en sal jou binnekort mail


REPLY #18

RE: Gerieflike visvang plekke
Deeg
27-Aug-2010 13:47

Bushy, dis 'n MOOI karp vir die Vaaldam!!!


REPLY #19

RE: Gerieflike visvang plekke
Bushy
27-Aug-2010 13:59

Dankie Almomd Dough :-)

En hulle is mooi gesond. Laat dink my aan die karpe van Bloemhof


REPLY #20

RE: Gerieflike visvang plekke
Deeg
27-Aug-2010 14:22

Is die plek naby Cilliers? Ons het met ons laaste proewe KLOMP mooi karps gevang, ek ken nie die vaaldam so nie......veral nie in 'n kompetisie nie.....dink die vaaldam se karps kry vark groeimeel in, hahaha....


REPLY #21

RE: Gerieflike visvang plekke
Bushy
27-Aug-2010 14:52

Ek is nie seker waar Cilliers is. Maar dus voor jy Oranjeville kry...oppad Jim Fouche toe


REPLY #22

RE: Gerieflike visvang plekke
fishman
27-Aug-2010 15:10

Degie, Daai water is meer aan Tago se kant van die dam. Die afdraai is nie ver van Cilliers af op die Ornajeville pad nie. Dis net na die afdraai na Tago.


[ BACK TO TOP ]
 Did you know?


To make the forum more manageable OutdoorPAGES archives all posts older than 20 days. Use our ALL Posts or Forum Search features to access posts older than 20 days. The Forum Search feature allows you to search topics discussed on this forum since its inception in 2003. Just think how much info is contained in this resource. Want to become a better angler? Go Forum Search Now!!!



Copyright OutdoorPAGES. All rights reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of OutdoorPAGES.
The opinions expressed by authors and contributors does not necessarily reflect the viewpoint or policy of OutdoorPAGES.
Terms & Conditions | Privacy Policy

pub-8107763361343301