OUTDOORPAGES FORUM
FORUM HOME
LATEST THREADS
LATEST REPLIES
OUTDOORPAGES
ECO-CARE TRUST
FISHING PAGES
BANK ANGLING
BASS FISHING
DROPSHOT FISHING
FISHING CLUBS
FLY FISHING
MATCH / FEEDER ANGLING
OFFSHORE FISHING
ROCK & SURF
SPECIMEN CARP
TIGER FISHING
LIGHT TACKLE BOAT
CAMPING PAGES
CONSERVATION PAGES
LIFESTYLE PAGES
PHOTOGRAPHY PAGES
SPORT PAGES
CLASSIFIEDS
LOUNGE
HELP & FAQ
FORUM SEARCH
OUTDOORPAGES





OutdoorPAGES FORUM

CarpSeeker Adventures
Fishing Tours
Lets Go Fishing
http://www.carpseeker.co.za
KOTOKO Taxidermy
Keep your memories alive...
Professional Service
Tel: 082 411 9754
KOTOKO Lodge
Pease of mind Accommodation
BOOK NOW
Tel: 082 411 9754
 Ads by OutdoorPAGES 
>>
Go BackGo Forum HomeRefresh this pageFrequently Asked Questions (FAQ)

THREAD DETAILS

Post New Reply      THREAD DETAILS VIEWS = 2708
 Renoster bewaring
OutdoorPAGES - Hein
03-Apr-2012 16:15

Renoster stropery is nou so erg...toe ek van vanoggend met n "horing" wakker word...is daar 3 keer op my geskiet ...Lol

[ VIEW LAST POST ]

REPLY #1

RE: Renoster bewaring
Tigernut
03-Apr-2012 16:17

WHAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!


REPLY #2

RE: Renoster bewaring
Johan
03-Apr-2012 19:09

Hehehehe!


REPLY #3

RE: Renoster bewaring
Degie
04-Apr-2012 07:00

Huh ?


REPLY #4

RE: Renoster bewaring
Tigernut
04-Apr-2012 07:25

Morning Degie, the afrikaans description of a "morning glory" is a "Horing".


REPLY #5

RE: Renoster bewaring
nitehawkies
04-Apr-2012 10:28

het ou deeg alweer derikk wake geword hahahaha

terwyl jul manne nou grappies maak, hoe gat ons di ding stop dat di arme diere doodgemaak word


REPLY #6

RE: Renoster bewaring
Tigernut
04-Apr-2012 11:02

Dis 'n hartseer saak Hawkies, en dit vir 'n opkikker wat nie eers werk nie! Sad!!!


REPLY #7

RE: Renoster bewaring
MariusP
04-Apr-2012 14:48

Nic,

Deeg en Degie is twee verskillende persone... LOL


REPLY #8

RE: Renoster bewaring
OutdoorPAGES - Hein
04-Apr-2012 15:45

Mense die prappie is nie gemik op die wreedheid wat die arme diere tref nie, hoop julle sien dit ook so....

Ek is meer as ondersteunend teen die onnodige jag van alle diere. Ek dink regtig dat optrede teen die wat ons natuur vernietig moet erger meer gehandel word.....


REPLY #9

RE: Renoster bewaring
nitehawkies
04-Apr-2012 17:35

nee man hein ekt jou ni uitgetrap ni hehehe

ekt gedink dat da iewers n ontwerp is wat jy op di renoster sit wat seine uitstuur as hy onrustig raak en sodoende stuur di sein n gps coordinate wa di renoster is dat di manne kan ga kyk wat aangaan of di regering bete dai diere gevang kry en op n privaat plek hou en begin om te rehabiliteer en te teel


REPLY #10

RE: Renoster bewaring
Johan
04-Apr-2012 20:12

Een van die ouens hier by ons het nou 'n job gekry om erens hier in Natal te gaan renosters oppas. Hy kry blykbaar 'n moerse salaris daarvoor, en gaan in die bos slaap meeste van die tyd.

Poachers word op die plek geskiet. Kan jy dit glo? Miskien moet ek aansoek doen vir so 'n job om plaasboere op te pas.

In elk geval, dit val so reg in sy kraal, want hy dink hy is nog in die army.


REPLY #11

RE: Renoster bewaring
Tigernut
05-Apr-2012 06:33

Sal dit nou nie 'n heuglike dag in ons geskiedenis wees nie!


REPLY #12

RE: Renoster bewaring
OutdoorPAGES - Hein
05-Apr-2012 08:46

Nee man... my message was op niemand gemik....ek geniet dit te veel om met julle te gesels....

Ek dink regtig ons op die forum moet instansie die opsie bied om FREE op pages te adverteer ...wat goeie werk in die natuur doen. Ek dink ons kan help om die boodskap uit te bring ens....


REPLY #13

RE: Renoster bewaring
Tigernut
05-Apr-2012 09:05

Dis 'n uitstekende idee Hein!


REPLY #14

RE: Renoster bewaring
Johan
05-Apr-2012 10:03

Ek hou van daai idee.


[ BACK TO TOP ]
 Did you know?


To make the forum more manageable OutdoorPAGES archives all posts older than 20 days. Use our ALL Posts or Forum Search features to access posts older than 20 days. The Forum Search feature allows you to search topics discussed on this forum since its inception in 2003. Just think how much info is contained in this resource. Want to become a better angler? Go Forum Search Now!!!



Copyright OutdoorPAGES. All rights reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of OutdoorPAGES.
The opinions expressed by authors and contributors does not necessarily reflect the viewpoint or policy of OutdoorPAGES.
Terms & Conditions | Privacy Policy

pub-8107763361343301