OUTDOORPAGES FORUM
FORUM HOME
LATEST THREADS
LATEST REPLIES
OUTDOORPAGES
ECO-CARE TRUST
FISHING PAGES
BANK ANGLING
BASS FISHING
DROPSHOT FISHING
FISHING CLUBS
FLY FISHING
MATCH / FEEDER ANGLING
OFFSHORE FISHING
ROCK & SURF
SPECIMEN CARP
TIGER FISHING
LIGHT TACKLE BOAT
CAMPING PAGES
CONSERVATION PAGES
LIFESTYLE PAGES
PHOTOGRAPHY PAGES
SPORT PAGES
CLASSIFIEDS
LOUNGE
HELP & FAQ
FORUM SEARCH
OUTDOORPAGES





OutdoorPAGES FORUM

Hendria Lodge
Self Catering Accommodation
Private / Vaal River / Douglas
Tel: 082 802 7922
Advertise your products
List your own ads in real-time
Reach thousands of anglers
http://www.outdoorpages.co.za
CarpSeeker Adventures
Fishing Tours
Lets Go Fishing
http://www.carpseeker.co.za
 Ads by OutdoorPAGES 
FISHING >> FRESH WATER
Go BackGo Forum HomeRefresh this pageFrequently Asked Questions (FAQ)

THREAD DETAILS

Post New Reply      THREAD DETAILS VIEWS = 1950
 Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 14:23

Jis mense, so bietjie deur die hengelkas gekrap en agtergekom hoeveel dips van dieselfde variasie ek het. Ook algewonder hier op die forum as iemand van 'n spes dip praat wat is die basis van die dips, ek weet die vervaardigers meng 2 of meer van die dips vir 'n spes geur, maar daar is tog 'n basis! Moet dalk met OP praat dat ons 'n lys kan opsit van al die tipe dips en hulle basis. Ek wil nie self die dips gaan meng nie, maar baie keer hou die winkels nie die spes dip aan nie of is uitverkoop, hoe dan gemaak! As ek dan geweet het dis 'n Cinnamon basis kon dit dalk 'n paar vis in die sak gebring het!

Hier is my lys, moeg maar by en vul aan:

1. Strawlick – Skerp – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Skerp - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Skerp – Peach
5. Sneeuwitjie – Skerp – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - ?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp – TCP
13.Bunspice – Skerp – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Skerp - ?
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - ?
20.Biddulphs – Sweet - ?
21.FX – Medium - ?
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - ?
30.Plakker – Skerp – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Skerp - ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Skerp – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel


[ VIEW LAST POST ]

REPLY #1

RE: Dip Categories
ONESTONE
30-May-2007 14:32

sien iemand is weer verveeld vandag......


REPLY #2

RE: Dip Categories
Deeg
30-May-2007 14:36

Bonzai, al wat ek as skerp sal sorteer is Onion, garlick, spirits en tcp.Dips wat dit bevat ook, MITS dit sterk deurkom in die dip.....ek hengel Gatvol baie, maar sal hom saam met amandel medium maak.Volgens my is FX van Supercast caramel/vanilla, en fx van Original net caramel(gebruik original).Rhodium is basies sterk rose.Tjop-tjop is pynappel.Stuttaford is basic bubblegum.Ek het rooi LP, dis naeltjieolie basis.Kiana het musk in....DDD beslis musk....


REPLY #3

RE: Dip Categories
Deeg
30-May-2007 14:37

Koos, jou broer gaan jou versuip by die social.......en dan in die water gooi en verdrink.....


REPLY #4

RE: Dip Categories
ONESTONE
30-May-2007 14:45

he he he ons sal liewers saam versuip he he he!!!


REPLY #5

RE: Dip Categories
ONESTONE
30-May-2007 14:50

ok.. nou net met Bonzai gepraat..

doelende: strawberry special en banjo is vrugte so vrugte basis so word onder sweet/fruity geplaas

stuttaford, duiwelsdrek/ ddd/ mush/ pink sweets/ is watse tiepe basis?

Amandel, naeltjies, is neute...

ensovoorts... hoop dit maak sin...?


REPLY #6

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 14:55

Na degie se inset, bietjie ge update: Ander mense sit julle dips by, ek sal update:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp – Almond +
13.Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum?
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - Pineapple?
20.Biddulphs – Sweet - ?
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel



REPLY #7

RE: Dip Categories
Vrottes
30-May-2007 15:05

Klink vir my meer na Hilda se delhi as 'n viskas !


REPLY #8

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 15:14

Vrottes, dis hoekom jy nie visvang nie, jy kyk te veel sepies!


REPLY #9

RE: Dip Categories
Deeg
30-May-2007 15:16

Swannie se bubblegum ruik net soos stuttafords....en ook baie soos special.......

Vir die ouens wat dink ek praat nonsens as ek se Supercast FX het vanilla in.....ruik bietjie aan een van die 50 ml bottels, wanneer dit so geskei is, dun swart dip bo, dikker groen dip onder....daai dunner konsentraat ruik pure vanilla......

Vrottes, SJARRAP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!


REPLY #10

RE: Dip Categories
Deeg
30-May-2007 15:19

Ek dink julle complicate dit te veel.....my amandel en knoffel staan langs mekaar in my kas.....skerp dips klas ek as dips wat jy gaan gooi as die wind waai....o ja, sal bloekom bysit, ggegegegege.....


REPLY #11

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 15:32

Degie stem saam, maar daar is soveel verskillende make dips op die mark en elke ou het sy eie naam vir dieselfde geur! So bv as ek my Piesang geur Banjo noem en jy noem dit Kitaar stel ek belang in die basis geur naamlik Piesang!

Nog so 'n paar nuwe name wat ek by Koos gekry het:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp R 11; Almond +
13.Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - Pineapple?
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - ?
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - ? - ?
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - ? - ?
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk



REPLY #12

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 15:37

As jy nou na die lys kyk, hoeveel dips bevat bv Peach, Cinnamon en hoeveel Musk! Ja almal het nog geure by, maar as iemand noem dat hy met Banjo vang, dan wil ek weet dis piesang en as ek nie Banjo het nie, my ander drie dips wat wel piesang bevat gebruik as 'n basis om mee te begin.


REPLY #13

RE: Dip Categories
ONESTONE
30-May-2007 15:44

aaaahhhh!!!! jy sien, nou is ek met jou!!!


REPLY #14

RE: Dip Categories
Carassius
30-May-2007 16:06

EK het dieslefde gedoen met my kas. Resultaat 42 dips af na 22 (net omdat ek dit moet opgebruik en nie wil mors nie). Ek dink, ook soos deegie genoem het in die thread "Proewe" --> my doel is om slegs 1 of 2 dips te he met 'n sekere HOOF basis.

Ek spieel copy die dips in my Boll Dips maar kry net so 'n ekstra 5 -10 bolldips.

Dus my eind doel: 10 Dips 30 Boldips.

Die het vir my apprent geraak toe ek eendag 'n heuning deegie maak, en voor ek die aas laai het ek dit opgeeet. Sommige van my dips was so van die speserye dat as die vis uitkom hy klaar gepickel was.


REPLY #15

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 17:01

C ek stem saam, maar hoe het jy daarby uitgekom? Wat ek graag sal wil sien op die einde van die dag is die verskillende hoofbasisse van die verskillende dips en 'n mens kan 'n afskrif in jou boks kan hou as verwysing! Wil jy nie daai kennis met ons deel nie?

Soos jy noem jy het net die verskillende hoofbasisse, maar ek glo daar is meer as net 10? As jy op 'n liga is en jy vind uit dat die ou wat die vis looi so 3 penne regs van jou vang met bv slanggif wat gaan jy doen as jy nie die dip het nie! Gaan so na as moontlik aan die dip/boldip probeer kom met wat jy het, maar die groot vraag is: waaruit bestaan slanggif? So as jy ten minste 'n lys het met die verskillende dips se hoofbasisse dan het weet jy daar is heuning in en jy kan dalk iets met heuning probeer!

Kom aan mense, ons kan almal baat vind hierby! Ons kla elke dag oor die hoeveelheid dips op die mark en hoe duur dit is! Sit net by en ek sal dit opdateer en ons kan die lys vir Nicky gee, dalk met OP praat en die lys opsit by die dam profiele!


REPLY #16

RE: Dip Categories
Nicky
30-May-2007 17:31

GTV - Garlic \ Tcp \ Vaaldam


REPLY #17

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 17:37

Thanx Nicky

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp R 11; Almond +
13.Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - Pineapple?
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - ? - ?
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - ? - ?
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits



REPLY #18

RE: Dip Categories
Nicky
30-May-2007 17:47

Ebony - Raspberry + Miskien Vaaldam?


REPLY #19

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 17:50

Lyk al beter:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp R 11; Almond +
13.Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - Pineapple?
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - Raspberry en ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - ? - ?
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - ? - ?
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits



REPLY #20

RE: Dip Categories
Carassius
30-May-2007 18:02

Lootie - Soet - Musk
Ox Blood - Soet - Strawberry
Hasbeen - Medium - Passion Fruit
Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
Vaskap - Sterk - TCP



REPLY #21

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
30-May-2007 18:12

Thanx Carassius. Is hasbeen nie dalk grenedella nie? Dit ruik so?

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - Eucalyptus (Dink ek)
12.Gatvol – Skerp R 11; Almond +
13.Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – Cinnamon
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - Pineapple?
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - ?
23.Ebony - Sweet - Raspberry en ?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - ?
27.Twister – Sweet - ?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon +
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Musk
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - ? - ?
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP



REPLY #22

RE: Dip Categories
Nicky
30-May-2007 19:03

Passionfruit het Grenadilla in.


REPLY #23

RE: Dip Categories
plm
31-May-2007 07:19

Hi,
11.cina en eucalyptes.
12.tcp en amandel.
14.90%cina-10%bunspice.
16.wintergreen
19.banana en tutti frutti.
21.karamel.
22.strawberrie.
23.musk.
26.butter
27.caramel
33.musk.
38.cina en naeltjie olie.



REPLY #24

RE: Dip Categories
Mufasa
31-May-2007 07:25

Carp 4 Mula - Medium - Caramel
5 Spoed - Medium - Orange
Vattikaki - Skerp - ?


REPLY #25

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 07:47

Thanx Boys, die updated ene:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - cina en eucalyptes.
12.Gatvol – Skerp - tcp en amandel.
13. Bunspice – Medium – Cinnamon
14.G.P. Consentrate – Medium – 90%cina-10%bunspice.
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum / wintergreen
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - banana en tutti frutti
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - Strawberrie
23.Ebony - Sweet - Raspberry en Musk?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - Butter?
27.Twister – Sweet - Caramel?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon + Musk
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Musk
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - ? - ?
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP
59.Carp 4 Mula - Medium - Caramel
60.5 Spoed - Medium - Orange
61.Vattikaki - Skerp - ?


REPLY #26

RE: Dip Categories
Mufasa
31-May-2007 08:13

Zevenster - Sweet - Strawberry


REPLY #27

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 08:27

Thanx Mufasa, die updated ene:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - cina en eucalyptes.
12.Gatvol – Skerp - tcp en amandel.
13. Bunspice – Medium – Cinn amon
14.G.P. Consentrate – Medium – 90%cina-10%bunspice.
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum / wintergreen
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - banana en tutti frutti
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - Strawberrie
23.Ebony - Sweet - Raspberry en Musk?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - Butter?
27.Twister – Sweet - Caramel?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk en ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35.Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon + Musk
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Musk
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - Sweet - Strawberry
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP
59.Carp 4 Mula - Medium - Caramel
60.5 Spoed - Medium - Orange
61.Vattikaki - Skerp - ?
62.R2K - ? - ?
63.Bed & Breakfast - ? - ?



REPLY #28

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 08:37

Lootie se basis is Rasberry volgens my, nie musk nie.....Kiana-Pink sweets base...DINK ek.....

ONTHOU OUENS, PINK SWEETS IS NIE MUSK NIE!!!!!!!DIS TWEE VERSKILLENDE GEURE!


REPLY #29

RE: Dip Categories
Nicky
31-May-2007 08:46

Die tannie (Mufasa) ken haar dippies nκ?


REPLY #30

RE: Dip Categories
Carassius
31-May-2007 09:14

Deegie kan dalk reg wees op die Looti.

Bonzi - hehehe Passion Fruit = Grinadilla


REPLY #31

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 09:18

Vandaar Pro-dips se PASSION!


REPLY #32

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 09:19

Sorry, drink nie so baie passion fruit nie, drink eintlik nie hahaha!

Die nuwe een:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - cina en eucalyptes.
12.Gatvol – Skerp - tcp en amandel.
13. Bunspice – Medium – Ci nn amon
14.G.P. Consentrate – Medium – 90%cina-10%bunspice.
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum / wintergreen
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - banana en tutti frutti
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - Strawberrie
23.Ebony - Sweet - Raspberry en Musk?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - Butter?
27.Twister – Sweet - Caramel?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk / Raspberry ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35. Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon + Musk
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - ? - ?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Musk
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - Sweet - Strawberry
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk ???
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP
59.Carp 4 Mula - Medium - Caramel
60.5 Spoed - Medium - Orange
61.Vattikaki - Skerp - ?
62.R2K - ? - ?
63.Bed & Breakfast - ? - ?



REPLY #33

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 09:24

Ben, jy let nie OP nie.....Lootie....RASBERRY.....BG was oorspronklik Botter/Grenadilla, maar volgens my nou net grenadilla, dus Passion, selle as hasbeen/passion.Scopex-Botterbasis volgens my, kan verkeerd wees.


REPLY #34

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 09:34

Het hom reggemaak! Scopex het ek as 'n botter basis op.....

Die nuwe een:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - cina en eucalyptes.
12.Gatvol – Skerp - tcp en amandel.
13. Bunspice – Medium – Ci nn amon
14.G.P. Consentrate – Medium – 90%cina-10%bunspice.
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum / wintergreen
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - banana en tutti frutti
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - Strawberrie
23.Ebony - Sweet - Raspberry en Musk?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - Butter?
27.Twister – Sweet - Caramel?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk / Raspberry ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35. Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon + Musk
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - Medium - Botter / Grenidella?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Raspberry
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - Sweet - Strawberry
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk ???
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP
59.Carp 4 Mula - Medium - Caramel
60.5 Spoed - Medium - Orange
61.Vattikaki - Skerp - ?
62.R2K - ? - ?
63.Bed & Breakfast - ? - ?
64.Passion - Fruity -Passion Fruit



REPLY #35

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 09:36

Degie, ek sit nou voor in die klas!


REPLY #36

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 09:38

Julle praat van Banana....daar is nou 'n kopseer.Alles verskil....se eerder Banana Jamaica.Banjo-Supercast-Banana Jamaica met Ideal Milk, Pro-dips-Banana Jamaica met Kondensmelk, dis hoekom ek Pro-dips se Banjo gebruik.Pro-dips maak ook 'n dip genaamd Banana Impala, ruik soos REGTE vrot piesang, niemand anders maak so iets nie.Sunglo-gegege, in your dreams, se maar dis 'n vrugtegeur met nog so ietsie by.....

Nog iets....skud julle dips goed voor julle ruik.Baie dips het alkohol of spirits in om die reuk uit te bring.As jy dit goed skud, ruik jy GLAD nie die alkohol nie....weet julle dat duiwelsdrek nie proe soos hy ruik nie?Soet....dis die olierige base wat so stink.


REPLY #37

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 09:41

O ja, tutti fruitti is 'n basisgeur wat die ouens koop, en NIE 'n mengsel nie!Dus vrugte, in selle klas as peach en piesang....ek sou dit net sagte geur maak, nie skerp nie....behalwe Banana Jamaica konsentraat, kan dalk skerp wees.....


REPLY #38

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 09:45

Praat ek nou wat net so bietjie weet.....waar is die slim man wat altyd raad gegee het oor bronkies, kan nie sy naam onthou nie, SKIPPER dink ek......ek vermoed daai ou is 'n bekende hengelaar, beslis ervare provinsiale man....


REPLY #39

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 09:48

Waarvan ek praat is al die dips wat ons gewone ouens van die rak afkoop, soveel name maar is min of meer dieselfde! Ek stem saam met die Sunglo, maar waar koop ek hom! Nie een van die winkels het hom nie! As 'n mens al die dips op die rakke moet koop, gaan jy 2 sleepwaens nodig he om alles dam toe te ry!


REPLY #40

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 10:01

Maak 'n lys van almal wat sunglo soek, en ek bring saam social toe as ek swannie in die hande kan kry....


REPLY #41

RE: Dip Categories
Carassius
31-May-2007 10:08

Soms kry ek Sunglo by African Angling (Bonzai - dis jou area). Deegie - ek heel bo aan daai lys. Kan jy vir my so 4 kry. Se wat dit gaan kos en ek betaal oor. !


REPLY #42

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 10:09

Jy kan beslis vir my ene bring! Thanx


REPLY #43

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 10:21

Carassius, jy is in Pretoria?Jy kan dit MAKLIK by Pretoria West Trading kry, by Rafiek, hy het ALTYD.......Solomons hou dit ook aan.Ek sal vir Swannie probeer kontak.


REPLY #44

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 10:30

Ek sal gou vanmiddag 'n draai daar gaan maak, thanx Carassius


REPLY #45

RE: Dip Categories
Bieries
31-May-2007 11:18

Bonzai,

Hierdie was 'n moerse idee!! Ek het ook al dieselfde vraag gevra aangesien 'n mens soveel "Dubbles" in jou kas het. Hier is nog 'n paar dips se name waarvan ons die hoofbasis kan probeer uitfigure:

Banana Jamaica - Fruity - Piesang
Bubblegum - ???
Carp Cream - ???
Cherry - Fruity - Cherry
Cina 1 - Medium - Cinamon
Dronkwordspruit - ????
Flomond - Medium - Amandel
Garlic Special - Skerp - Knoffel
Golden Caramel - Sweet - Caramel
Kap-Kap - ????
Oela-La - ????
Oorlog 1 - ????
Peach - Fruity - Peach
Strawberry - Fruity - Strawberry
Super "T" - Skerp - TCP
T.A.C. - Skerp - TCP

Hoop dit sal help om die lys meer volledig te kry.


REPLY #46

RE: Dip Categories
Deeg
31-May-2007 11:35

Ek dink Dronkwordspruit is Champion se groen amandel.TAC-TCP, Almond, Caramel-derdes, met baie groen floor in.Oorlog 1 is Weermag se groen amandel.Bubblegum is Bubblegum, dis 'n konsentraat wat hulle koop, nie 'n gemengde dip nie.


REPLY #47

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 11:42

Thanx

Die nuwe een:

1. Strawlick – Medium – Garlic & Strawberry
2. Almond Supreme – Medium - Almond
3. Tutti Fruitti – Fruity - ?
4. Muddy Red – Medium – Peach
5. Sneeuwitjie – Medium – Lemon
6. Roos – Medium – Rose -
7. Rhodium – Medium - Sterk Roos?
8. Honey Glow – Medium - Heuning
9. Mudy 4 Mula – Skerp – Spirits
10.Gumtree – Skerp – Eucalyptus
11.Vicks – Skerp - cina en eucalyptes.
12.Gatvol – Skerp - tcp en amandel.
13. Bunspice – Medium – Ci nn amon
14.G.P. Consentrate – Medium – 90%cina-10%bunspice.
15.Dusk & Dawn – Sweet – Musk (Dink ek)
16.Stuttaford – Medium - Basic Bubblegum / wintergreen
17.DD – Sweet - ?
18.DDD – Medium – Musk (Dink ek)
19.Tjop Tjop – Skerp Fruity - banana en tutti frutti
20.Biddulphs – Sweet - Wintergreen en Almond (Nie seker nie)
21.FX – Medium - Caramel
22.Vaaldam – Sweet - Strawberrie
23.Ebony - Sweet - Raspberry en Musk?
24.River Special – Sweet - ?
25.Red Attraction – Sweet - Musk.
26.Scopex – Sweet - Butter?
27.Twister – Sweet - Caramel?
28.Dynamite – Skerp – Duiwelsdrek
29.LP 2 – Skerp - Naeltjie olie
30.Plakker – Medium – Peach
31.Reel Run – Medium – Caramel & Vinilje
32.Mielie Muti - Medium – Corn Syrup
33.Kiana – Medium - Musk / Raspberry ?
34.All Rounder – Medium – Cinnamon
35. Dr Spice – Medium – Cinnamon
36.Pink Panther – Skerp – Garlic
37.Bloemhof – Medium - ?
38.Perdeby – Medium – Cinnamon + Musk
39.Q 35 – Skerp – TCP
40.Cilliers – Medium – Cinnamon
41.Petit Janine – Medium - ?
42.Caramel Green - Medium - Caramel
43.Banjo - Fruity - Piesang
44.Unfair - Skerp - TCP en Duiwelsdrek
45.BG - Medium - Botter / Grenidella?
46.GTV - ? - Garlic \ Tcp \ Vaaldam
47.Sunglo - ? - ?
48.Loti - Soet - Raspberry
48.Blou trein - Skerp - Spirits
50.Toffee Delight - ? - ?
51.Zevenster - Sweet - Strawberry
52.Berry Killer - ? - ?
53.Pink Sweets - Medium - Musk ???
54.Groen Trein - Skerp - TCP en Spirits
55.Ox Blood - Soet - Strawberry
56.Hasbeen - Medium - Passion Fruit
57.Devilsfork - Sterk - Duiwelsdrek (lennons)
58.Vaskap - Sterk - TCP
59.Carp 4 Mula - Medium - Caramel
60.5 Spoed - Medium - Orange
61.Vattikaki - Skerp - ?
62.R2K - ? - ?
63.Bed & Breakfast - ? - ?
64.Passion - Fruity -Passion Fruit
65.Robbie - ? - ?
66.Roodekopjies nr 1 - Medium - Caramel
67.Banana Jamaica - Fruity - Piesang
68.Bubblegum - ???
69.Carp Cream - ???
70.Cherry - Fruity - Cherry
71.Cina 1 - Medium - Cinamon Geel
72.Cina 2 - Medium - Cinnamon Rooi
73.Dronkwordspruit


REPLY #48

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
31-May-2007 11:43

Plus die res:

74.Flomond - Medium - Amandel
75.Garlic Special - Skerp - Knoffel
76.Golden Caramel - Sweet - Caramel
77.Kap-Kap - ????
78.Oela-La - ????
79.Oorlog 1 - Green Almond
80.Peach - Fruity - Peach
81.Strawberry - Fruity - Strawberry
82.Super "T" - Skerp - TCP
83.T.A.C. - Skerp - TCP, Almond, Caramel + Floro




REPLY #49

RE: Dip Categories
Kriek
31-May-2007 22:08

Hierdie lys word moer lank Bonzai.
As jy nou moet 'n kort lys maak van net 10 dips wat sal dit wees?
Net nog 'n vraag is Lootie se basis nie molasses nie?


REPLY #50

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
01-Jun-2007 07:47

Kriek stem saam, Lootie het definitief molasse in. Mense ek die lys in 'n excel spreadsheet gesit, die wat belangstel mail my benhendriks@absamail.co.za en ek stuur dit vir julle.

Ek sal die volgende vat geen name maar met die volgende basis:

1. Cinnamon.
2. Strawberry
3. Bloekomolie.
4. Garlic.
5. Peach.
6. TCP.
7. Amandel.
8. Duiwelsdrek.
9. Banana.
10. Passionfruit


REPLY #51

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
01-Jun-2007 08:42

Sal dit 12 tipes maak met Caramel en Musk by!


REPLY #52

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 08:53

Ek dink Lootie is molasse/rasberry.


REPLY #53

RE: Dip Categories
Mufasa
01-Jun-2007 09:57

Tutti Fruity - pinapple



REPLY #54

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
01-Jun-2007 10:03

Thanx Mufasa, het hom reg gemaak! Die mense wat die lys soek mail my by benhendriks@absamail.co.za


REPLY #55

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 10:16

Mufasa, wil nou nie STRY nie, gegege....ek het gesien waar Swannie Pro-dips se TF boldips meng....Dis 'n konsentraat wat hy aankoop, en ruik nie soos pynappel nie....hy het wel pynappel konsentraat waarmee hy sy Hawaian Pine meng....


REPLY #56

RE: Dip Categories
Mufasa
01-Jun-2007 10:43

Dit lyk vir my daar is verskillende Tutti fruitti's op die mark, die een waarvan ek praat is van Supercast, dit het die oorheersende reuk van pynappel. Miskien moet daar 'n ekstra verwysing by gevoeg word by die lys van dips om te se van watter vervaardiger se dips melding gemaak word, bv. MG, Supercast, Pro-dips, Wonder mix, ens. Baie dankie vir die terugvoer Degie


REPLY #57

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 11:15

SuperCast se Tutti Frutti het beslis 'n hoeveelheid Pynappel in.


REPLY #58

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 11:35

Nicky, die konsentraat het dalk pynappel ook in....maar supercast se pynappel dip is Tjop-tjop.Onthou, TF is veronderstel om 'n mengsel van al die vrugte-geure te wees....ek weet supercast en pro-dips koop konsentraat by dieselfde maatskappy......


REPLY #59

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 11:47

Tjop Tjop is 'n pynappel mix met flouroseen in. TF het 'n paar vrugte in, maar omdat pynappel so sterk ruik, ruik jy hom net duideliker onder die ander uit.


REPLY #60

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 11:51

Jy ruik so skerp--se vir my wat is in Sunglo behalwe peach.....hahahaha......en ek ruik dit DUIDELIK, gegege, dalk net omdat ek weet dis daar!


REPLY #61

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 11:53

SuperCast het 'n plain Pynappel ook.


REPLY #62

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 11:57

As ek praat van Supercast-geure, praat ek van hulle boldips....hulle het so baie geure in die klein bottels, dis 'n geld-maak foefie.....dips wat hulle seker 10 jaar laas self gehengel het.....as jy wil kyk na hulle GOEIE dips, kyk na die boldips, en die dips wat Louwtjie uitgedink het.....


REPLY #63

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 12:00

Niemand weet wat Dusk&dawn is nie......een van my gunsteling dips....dit RUIK vir my soos Pynappel of peach saam met caramel.....maar dis net ruik....glad nie seker nie....


REPLY #64

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 12:07

Sunglo se reuk? Ek ken hom nie, nog nooit met hom gehengel nie. Maar ek het gesien jy noem iets van Peach.. ek dink weer dit is iets moet Rose in. Maar is self nie seker nie, soos ek gesê het, ek het nog nooit daarmee gehengel nie.


REPLY #65

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 12:10

Dan beter jy begin bykom......vergeet maar, julle sal tog nooit regraai nie......

As jy bronkies sonder sunglo hengel, bevark jy jouself....selle met trichard.....tip vir die manne wat more bronkies hengel.....kyk na wat ek gese het vir die man wat gevra het oor Bajadam....


REPLY #66

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 12:14

Nee man, jy was nou eenkeer of so gelukkig met die dip, nou glo jy in hom soos ek in soetdegie glo en amandel glo.


REPLY #67

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 12:30

Nog elke klubkom wat ons daar hengel, het die wenner met sunglo in 'n kombinasie met strike, T-lemon en duiwelsdrek gehengel.....


REPLY #68

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 12:33

Haha, so vertel hulle ja!! Ek het eendag so gelag vir 'n ou, iemand vra hom waarmee hengel hy, en hy sκ skoon, maar die wκreld om hom is dik van die FX!!


REPLY #69

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 12:38

Nicky, ons steek GLAD nie dips weg nie....sulke ouens word gou uitgesort.....by die social sal julle sien....maak my battlebox oop.Die dips wat ek gebruik staan altyd in die plastiekhouertjie....links, die linkerstok, en andersom ook....weet jy hoe baie het ek al geleer van ouens wat my kombo's vat, en net IETSIE anders doen, en dan beter vis kry?Ons het al ouens wat dips wegsteek op liga's en klubkoms se hele kas in die water uitgegooi.....


REPLY #70

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 12:56

Sy kas in die water gegooi hahaha. Dit is jammer NIMROD gaan nie die social kan maak nie, hy het net sulke goeie raad.


REPLY #71

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
01-Jun-2007 14:10

'n Ou wat my kas in die water gooi gmmfffff!!!! Hy/Hulle lyk gewoonlik mooi met 'n vismik tussen ore deur en ek ry hom soos 'n Harley wat sy ma sal laat bloos!!!


REPLY #72

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 14:13

Ben, die probleem is, daar is gewoonlik 20 ouens wat help, hahaha.....het darem net een keer gebeur, hahaha....


REPLY #73

RE: Dip Categories
Nicky
01-Jun-2007 14:16

Dink net hoe sal 20 ouens lyk met penne deur die ore, laaaaang sosatie!!


REPLY #74

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
01-Jun-2007 14:18

Dan moet hulle maar in 'n ry staan, maar gery word sal daar beslis gery word!!!!


REPLY #75

RE: Dip Categories
Deeg
01-Jun-2007 14:21

Nou raak julle kinky, dis net Bakgat en Vrottes wat SO is......


REPLY #76

RE: Dip Categories
Grippon
04-Jun-2007 21:56

Bonzai my bed and breakfast het langs die water klaar geraak. Ek het self gemeng met banjo en bloekom. Net so goed gewerk. Groete.


REPLY #77

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
05-Jun-2007 07:58

Thanx Gripon, het hom ge-update, mail my by benhendriks@absamail.co.za dan stuur ek die lys vir jou!


REPLY #78

RE: Dip Categories
FISHING JUNKIE
07-Jun-2007 07:25

48. lootie- molassas- rasberry
55. oxblood - molassas
53 - pink sweets - musk
63 Bed & breakfast - banjo and boom (eucolyptus)
69. carp cream - soft pineapple
77. Kap kap - afrikaans for chop chop- strong- pineapple


REPLY #79

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
07-Jun-2007 08:05

Thanx Fish, I have updated it


REPLY #80

RE: Dip Categories
Deeg
07-Jun-2007 08:44

Ek hou nog steeds vol dat pink sweets en musk 2 verskillende geure is....


REPLY #81

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
07-Jun-2007 08:46

Wel dis beslis twee verskillende name hehehehe!


REPLY #82

RE: Dip Categories
Deeg
07-Jun-2007 08:50

Die basis-konsentraat vir pink sweets se naam is CACHOU, terwyl musk musk bly.


REPLY #83

RE: Dip Categories
Bonzai Tom
07-Jun-2007 09:33

Niks verander nie, nog steeds twee verskillende name hehehe!


REPLY #84

RE: Dip Categories
Deeg
07-Jun-2007 09:39

En musk konsentraat is ook 10 keer duurder as pink sweets.....


[ BACK TO TOP ]
 Did you know?


To make the forum more manageable OutdoorPAGES archives all posts older than 20 days. Use our ALL Posts or Forum Search features to access posts older than 20 days. The Forum Search feature allows you to search topics discussed on this forum since its inception in 2003. Just think how much info is contained in this resource. Want to become a better angler? Go Forum Search Now!!!



Copyright © OutdoorPAGES. All rights reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of OutdoorPAGES.
The opinions expressed by authors and contributors does not necessarily reflect the viewpoint or policy of OutdoorPAGES.
Terms & Conditions | Privacy Policy

pub-8107763361343301