| Photos listed per Species
Since day one our photographs in the Photo Gallery were listed based
on the month the catch was made. OutdoorPAGES recently decided to list
the photos per species as well. This enables us to now view the
biggest and smallest catch per species and also to identify the most
targeted species.
Unfortunately OutdoorPAGES has no means to validate the weight
sumbmitted with any photograph. This means that we will have photos of
fish looking smaller than others higher up on the list. With the
quality of the photos increasing everyday and the competition getting
tougher everyday we urge anglers to be honest when submitting
photographs. If you feel your photo does not belong in the its
position due to incorrect information please let us know by sending an
e-mail to
info@outdoorpages.co.za. This will give some credibility to the
list as well as minimize the amount of negative comments.
NOTE: We are continuosly working on the list of spesies and you
might find some mistakes here and there like an incorrect
classification, incorrect scientific name, etc. Please let us know
when you find something like that and we will fix it immediately. In
the long run all of these issues will be taken care of.
Click one of the Species listed on the left to see what the new list
looks like.
|
Fotos gelys per Spesie
Fotos word normaalweg gelys per maand gebaseer op die datum van die
vangs. Daar het egter 'n behoefte ontstaan om die fotos te lys per
spesie. Nou kan ons sien wat is die grootste en kleinste vangs per
spesie.
Ongelukkig is daar geen manier vir OutdoorPAGES om die gewig van enige
vis te verifieer nie wat beteken dat sekere vangste posisies
beklee wat hulle nie werd is nie. Die gehalte van die fotos verbeter
elke dag en die kompetisie word al hoe strawwer. As jy voel jou foto
hoort nie in sy posisie as gevolg van 'n verkeerde gewig nie, laat
weet ons asseblief sodat ons die nodige regstelling kan maak. Stuur 'n
e-pos na
info@outdoorpages.co.za. Behalwe dat dit die gehalte van die lys
sal verbeter sal dit ook negatiewe kommentaar op fotos uitskakel.
NOTA: Ons is deurentyd besig om te werk aan die lys van
spesies. Sou jy 'n fotos sien wat verkeerd geklassifiseer is, of enige
van die wetenskaplike name wat nie korrek is nie, laat weet ons gerus.
Op die lang termyn sal al die probleme uitgesorteer word.
Kies een van die spesies aan die linkerkant om te sien hoe die nuwe
lys lyk. |