|
|
|
|
|
Do
you have any news OutdoorPAGES would love to hear from you should you have any news regarding anything in the fishing industry. Send all the details to
info@outdoorpages.co.za and we will have it published in no time at all.
Het jy enige nuus?
Help ons met nuusgebeure in jou omgewing. Ons hoor graag van jou as jy
enige nuus het oor iets in die hengel bedryf. Stuur 'n e-pos aan
info@outdoorpages.co.za met al
die besonderhede. |
|
|
| |
| Comment: RE: BLOEMHOF BONANZA 2009 |
FROM/VAN: Bernard Venter DATE/DATUM: 06/05/2009 |
|
|
Dankie Nicky. Ons probeer maar net altyd beter te doen. OP span was agste in die spanne kompetisie - geluk!
|
|
| Comment: RE: BLOEMHOF BONANZA 2009 |
FROM/VAN: Carpe Diem DATE/DATUM: 06/05/2009 |
|
|
Well Done aan al die organiseerders, ek dink hierdie jaar het bewys die vis kan lewendig gehou word deur gereelde inweeg te hou. Die beamptes was enige tyd beskikbaar indie iemand sy vis wou weeg. Aan Bernard Venter baie dankie vir al die moeite vir ons mense. Ek is regtig aangenaam verras gewees!!
|
|
|
|
|
|
If you have any information that you would like to share with fellow
anglers,
please
send us an email with the details.
|
|
|
|