OUTDOORPAGES FORUM
FORUM HOME
LATEST THREADS
LATEST REPLIES
OUTDOORPAGES
ECO-CARE TRUST
FISHING PAGES
BANK ANGLING
BARBEL FISHING
BASS FISHING
DROPSHOT FISHING
FISHING CLUBS
FLY FISHING
MATCH / FEEDER ANGLING
OFFSHORE FISHING
ROCK & SURF
SPECIMEN CARP
TIGER FISHING
LIGHT TACKLE BOAT
CAMPING PAGES
CONSERVATION PAGES
LIFESTYLE PAGES
PHOTOGRAPHY PAGES
SPORT PAGES
CLASSIFIEDS
LOUNGE
HELP & FAQ
FORUM SEARCH
OUTDOORPAGES





OutdoorPAGES FORUM

CarpSeeker Adventures
Fishing Tours
Lets Go Fishing
http://www.carpseeker.co.za
KOTOKO Taxidermy
Keep your memories alive...
Professional Service
Tel: 082 411 9754
KOTOKO Lodge
Pease of mind Accommodation
BOOK NOW
Tel: 082 411 9754
 Ads by OutdoorPAGES 
FISHING >> LIGHT TACKLE BOAT
Go BackGo Forum HomeRefresh this pageFrequently Asked Questions (FAQ)

THREAD DETAILS

Post New Reply      THREAD DETAILS VIEWS = 5073
 Ou Aas Resepte
Frikkie
08-Mar-2009 10:16

Ek het die 2 resepte in 'n baie ou hengeltydskrif gekry,het dit probeer en waaragtig nogal baie goeie resultate gekry,omrede ek redelik grof hengel van die boot af (en ek dink van julle ouens hengel ook grof)wil ek dit graag met julle deel
1) Grondboontjie botter aas
-Dit is die effe sout en neuterige smaak wat die aas redelik effektief maak
Bestand dele:
1 koppie gladde grondboontjie botter
3/4 koppie koekmeel (ek gebruik simonella)
1/4 koppie katoensaad
Metode:
Meng eers die droee bestandele en voeg dan die grondboontjie botter byGebruik die hande en knie die deeg totdat dit begin styf word en nie aan die hande vasklou nie. Voeg nog koekmeel by as die mengsel te taaierig of slap is.
Hierdie aas mengsel kan gevries word voor gebruik,maar hoe varser hoe beter.
Spinasie aas:
1koppie mielie meel
1/2 koppie koek meel
2koppies gekookte spinasie
1/3 koppie bruin suiker
4 eetlepels sout
2 telepels maizena
1koppie water
Metode
meng al die droee bestand dele saam
Kook die water en voeg dan die vooraf gekookte spinasie by
Gooi daarna die droee bestandele stadig by en roer laat prut vir so 10 min op lae hitte en laat staan tot dit hanteerbaar is en brei dit deeglik

[ VIEW LAST POST ]

REPLY #1

RE: Ou Aas Resepte
fontein
09-Mar-2009 12:43

jong jy gaan my vang!
al die ase konfude my
my vraag is net-is dit rerig nodig ,as die vis op n dag byt gaan hulle beter op dit byt as op hulle op enige iets anders byt ,of anders gestel as die visse nie byt nie gaan hulle nou net op daai spesifieke aas byt ,daar is pappies broodjies pappies en geheime dipe ens ,dit was vir my op n stadium so n issue dit het my heel deurmekaar gehad........ek glo as hulle het was hulle nie nou in die arguwe nie ...maar my punt ........kos was dam n paar jaar terug baie goedkoop ----spinasie vir aas ,of was dit willespinasie daai wat n ou nie mag rook nie heheheheheheheheheheheh


REPLY #2

RE: Ou Aas Resepte
Frikkie
09-Mar-2009 15:43

Ek is klaar deurmekaar met al die goed wat nou beskikbaar is op die mark .wat baie goed werk hier is gewone koo mielies met kaboem mielies wat gemaal is vir bom.ek dink die vis hier is nie so kieskeurig nie want ek glo in hierdie hele Gariep omgewing is daar nie regtig baie hengelaars soos daar by julle nie en die meeste van die vis wat gevang word hier deur die locals gaan pense toe ,so ek dink die vis hier is dom en weet nie regtig wat is die lekker goed soos floaties etc.nie,want baie min vis word terug geplaas in die water


REPLY #3

RE: Ou Aas Resepte
fontein
10-Mar-2009 09:52

ek dink jy is reg ,die vis daar sal op enige iets byt ,dis n wilde groot dam ,geen spesifieke dip of geur gaan uitermatig jou vangste verbeter of verswak nie!


[ BACK TO TOP ]
 Did you know?


To make the forum more manageable OutdoorPAGES archives all posts older than 20 days. Use our ALL Posts or Forum Search features to access posts older than 20 days. The Forum Search feature allows you to search topics discussed on this forum since its inception in 2003. Just think how much info is contained in this resource. Want to become a better angler? Go Forum Search Now!!!



Copyright OutdoorPAGES. All rights reserved. No article or picture may be reproduced\published without the written consent of OutdoorPAGES.
The opinions expressed by authors and contributors does not necessarily reflect the viewpoint or policy of OutdoorPAGES.
Terms & Conditions | Privacy Policy

pub-8107763361343301